Infinity Live 102.3 FM het amptelik sy nuwe webtuiste bekendgestel aan die wêreld en met dit die moderne manier van radio luister, regstreekse uitsending op die internet webtuiste oftewel "live streaming", met hierdie nuwe manier van uit uitsending maak dit moontlik om nie net plaaslike luisteraars te bereik nie maar om ook in enige plek in die wêreld gehoor te kan word.Die nuwe webtuiste van Infinity Live FM is tans HTTPS://infinityfmradio.ismyradio.com
No Comments Yet...